Gemeenskap en Aktiwiteite

Gemeenskapslewe by Brummeria Renaissance is ryk en baie natuurlik. Niemand word geforseer nie, maar daar is genoeg aktiwiteite vir diegene wat belangstel, om aan deel te neem. Onder andere is daar oefensessies, stap, naaldwerk, speletjies, bioskoop en ander saamdoen aktiwiteite.

Die Sosiale Klub bied ‘n reeks maaltye en funksies aan, elke jaar.

Dan is daar ook vervoer vir inkopie uitstappies vir diegene wat nie wil of self meer kan bestuur nie.

Community life at Brummeria Renaissance is very natural. Nothing is forced on anybody while at the same time there are lots of activities and interests to participate in for those who choose to. There are regular ‘exercise sessions’, leisurely walks, sewing group, games, movie offerings, and more.

The Social Club lays on a series of shared meals and a variety of functions in any calendar year.

There are shopping trips (with transport) available for use by those who cannot or care not to drive themselves anymore.