Die Oord is amptelik ‘n Aftree-Oord en alleenlik persone van 50 jaar of ouer mag hier woon. Nuwe Inwoners moet eers ‘n onderhoud met die Kantoorbestuurder doen om goedgekeur te word vir inwoning, aangesien ons nie fasiliteite vir Verswakte Sorg het nie.
We are fully registered and incorporated as a Retirement Resort for people of age 50 and over. New Residents are interviewed by our Office Manager and must be approved for independent living, as we do not have frail care facilities.